Lees meer hier: http://www.totalsports.co.za/events/193/totalsports_challenge
50 km Padfiets |
13 Km Paddraf |
25 Km Bergfiets |
9 Km Stranddraf |
Dit was 'n fantastiese ervaring vir beide van ons gewees. Volgende jaar sal ons dit as individue doen. Hierdie maak groot deel van ons volgende groot mylpaal - die ABSA Cape Epic 2014!
Sonder dat ons dit geweet het, het ons begin opbou na wedlope waarvoor ons nooit in die verlede sou kans sien nie. Wat dit in ons situasie baie lekker maak is die feit dat ons dit saam doen en mekaar se pyn en lyding meemaak!
'n Heerlike dag en baie om na uit te sien vir 2014!
Lekker bly,
Jaco G
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking